|
Skrywer van onderstaande boeke : Elize Reynecke (Botes)
POSGELD is ingesluit by alle pryse vir bestellings binne Suid-Afrika. Met bestellings vir enige plek buite Suid-Afrikaanse grense, sal 'n e-pos met die bedrag van toepaslike posgeld aan u gestuur word wat dan bygetel moet word by u faktuurbedrag.
Bankbesonderhede sal aan u gestuur word met die afskrif van die faktuur in u e-pos. Betalings moet binne 5 werksdae geskied.
|