Persoonlike webtuiste van : Elize Reynecke (Botes)  

 
Mag jy ‘n boodskap van Hoop, Geloof en Bemoediging in hierdie webtuiste vind en die Liewenheer se Hand in ons almal se lewens raaksien.  
sonneblomme.jpg

Elke tree (Juanita du Plessis)

Elke tree skets ‘n verhaal

Van waar ons was en waarheen ons wil gaan

Soveel beloftes binne my

Maar daar’s net Een wat regtig ewig bly!

Ons loop ‘n pad van hartseer soms

En as ons terugkyk weet ons wat dit kos 

Maar die lewe stop nie, dit gaan aan

Want ons maak staat op Sy Naam!

Met elke tree wens ek jou voorspoed

Mag elke voetspoor duidelik uitroep

Daar is ‘n beter pad vir jou en my

‘n Pad van lig wat na Sy troon lei … 

Die lewe deel jou net een hand

En dis die Vader wat ons vuur laat brand

Verlore tog was ek en jy, maar terug na Hom is waar Sy liefde lei!

 

 


 

 

 Keeping_in_touch.jpg

 Gesels gerus saam met ons op die 'BLOG'

 NB :   Jy mag 'n skuilnaam gebruik om anoniem te bly en jou e-pos adres sal glad nie op my web verskyn nie.  Druk op 'Show comments' of 'Add comment' op die Blog bladsy.

 


 

 
roos_trane.bmp
Leesstukke wat kan help met jou probleme!
Pastorale Berader : Irma du Bruyn

 


 NB :

Ek het al my e-pos adresse verloor - skryf asb in op hierdie nuusbrief indien jy steeds dagstukkies en skryfstukke  wil ontvang want dis die enigste manier wat ek weer jou e-pos adres op my lys gaan kan plaas.

 

 
You must be at least 13 years old to register.
Teens please get your parents permission before you proceed.
First Name:
Email Address:
What year were you born?

Select the type of email information you would like
to receive, HTML or Text based?


HTML (Standard)     Text  (Older Email Clients)