|
Ons almal weet hoe vernietigend DEPRESSIE kan wees, nie net vir die depressielyer nie, maar ook vir die mense naaste aan die depressielyer. Ek het baie gaan nalees hieroor en ek deel dit graag met julle.
All the facts about bipolar / Bipolêre Depressie / Depressie by 'n man
Gedagtes en teksverwysings wat vir ONS gehelp het!
Leesstukke, raad en riglyne deur IRMA DU BRUYN
My eie ervaring en belewing van depressie, selfmoord en donkertes
Lees ook gerus die volgende interessante artikels wat in KEUR gepubliseer was :
Slagoffer of slagoffer-mentaliteit? / Hulp vir mans wat vrouens slaan!
Dood, verlange, hartseer, hulp en oorwinning
Afrikaanse boek oor die rouproses, hantering en raad met die afsterwe van 'n geliefde (ook handig vir egskeiding)
Ondersteuningsgroep vir geliefdes en vriende wat iemand aan die dood moes afstaan
KANKER ondersteuningsgroep
'n BLOG vir kankerlyers sowel as hul gesinne, geliefdes, vriende en kennisse. Hier kan almal saamgesels oor raad, terapie, medikasie, ervarings en emosies. Ek glo met my hele hart dat mense baat sal vind daarby deur ander se verhale, gedagtes en ervarings te deel en sodoende te sien dat hulle nie alleen die pad van kanker stap nie.
|